Testimonials
Baie dankie dat jul deel was van ons spesiale dag - julle het alles perfek gedoen. Ek wou so graag nog jul ontmoet, maar als het daardie dag net te vinnig gebeur!
Madelein
- Kleine Zalze Oct 09 -
"I would just like to say thank you so much for your service at our wedding. The violinist and viola player were terrific and it contributed so much to making our day perfect. We will defiantly recommend your services."
Simon & Christine
- Morgenhof March 09 -
"Baie dankie vir die musiek - dit was regtig net wat ek in gedagte gehad het en waardeer dit baie dat julle kon speel!" Dietrich Crause
- Houw Hoek Inn July 08 -
"Many thanks to you for your beautiful music which certainly contributed to a wonderful evening." Regards, Dr John O'Brien
- Cape Town Feb 08 -